1
/
of
1
ISBN: 9780624092353 | Published: July 23, 2021 | Paperback
Die getuienis
Die getuienis
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Francois Smith
Regular price
R 310
Regular price
Sale price
R 310
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Hulle albei het dit tog vertel. Dit is wat sy onthou toe sy tussen 'n klomp papiere die uitdruk van 'n ou e-pos van haar kry. Hoe Vader hulle Ventershoop toe gestuur het en toe alles voorsien het, selfs die kar, die petrol. Maar hulle het ooreengekom dat hy ook - in sy woorde - van die wonder sou getuig het. Wat het daarvan geword?
Die getuienis is 'n egpaar se verslag van 'n reis. Dit is die verslag van drome en visioene, van wonderwerke en vloeke, van bloedverwantskappe en sluimerende woede.
Author Francois Smith
Share
