1
/
of
1
ISBN: 9780624092384 | Published: August 6, 2021 |
Hotel Pangolin
Hotel Pangolin
Author:Dianne Hofmeyr
Illustrator:Theodore Key
Regular price
R 195
Regular price
R 0
Sale price
R 195
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Twee uiteenlopende nagdiere leer mekaar ken en besluit om saam 'n hotel oop te maak. Erdvark is impulsief en vol planne, heeltemal anders as Ietermagô, wat eers alles wil oorweeg en die rustigheid vanself is! Hierdie storie vol humor en avontuur ondersoek die elemente wat ware vriendskap laat ontstaan. Uiteindelik is dit die vreemde klein geskenkies wat die 'hotelgaste' agterlaat wat Erdvark en Ietermagô laat besef wat vriendskap werklik beteken.
Author Dianne Hofmeyr
Illustrator Theodore Key
Share
