1
/
of
1
ISBN: 9780624092476 | Published: May 24, 2021 | Paperback
Jungu Josh 3: Die waters van Wafu
Jungu Josh 3: Die waters van Wafu
Author:Constant Van Graan
Regular price
R 255
Regular price
R 0
Sale price
R 255
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Na die ontstellende gebeure by die viering van sy ma se terugkeer, vlug Josh van Liba af weg. Op soek na slaapplek dwaal hy en Charlie die misterieuse Geelwoud binne. Hier vind Josh tydelik geluk wanneer die kinders van die Nuwe Jerusalem hulle in hulle boomdorpie laat bly.
En Jandja, die tienerleier van die groep, is 'n seun soos hy. Maar Josh weet Kalimbula brand. Hy moet iets doen.
Dan is daar nog vrae: Het Njeri hom regtig verraai? En wat lê agter tannie Verona se obsessie met die Wafu-water?
Author Constant Van Graan
Share
