1
/
of
1
ISBN: 9780624092490 | Published: October 30, 2023 | Paperback
Die hond met die stert sonder swaai
Die hond met die stert sonder swaai
Author:Paula Fourie
Author:Emily House
Regular price
R 220
Regular price
Sale price
R 220
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Jakkals word wakker met 'n stert wat nie wil swaai nie. Is sy dalk siek? Kan 'n hond se stert net skielik breek? Haar mense is bekommerd, maar dis Lolliepop, Jakkals se beste maat, wat raai wat fout is. Hulle twee swem mos graag in die dam, waar Jakkals duik en rol soos 'n wafferse walvis. Al wat Jakkals nodig het om beter te word, is iemand wat verstaan, soos Lolliepop!
Author Paula Fourie
Author Emily House
Share
