Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624092629 | Published: November 12, 2021 | Paperback

Ivoor

Ivoor

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 89
Regular price R 360 Sale price R 89
Sale Out of print
VAT included.

Geheimsinnige oorsese betalings aan weeskinders van die Bosoorlog . . . Dit lyk soos die werk van die ou SAW se koverte intelligensiegroep. Tex Texeira se aandag is verdeel tussen dié saak en die selfdood van die Engelsman, 'n medesoldaat wat uit gewetensbeswaardheid nooit aan 'n vuurwapen gevat het nie. Dan kom 'n verdere element by: die ivoor-smokkelnetwerk wat Tex en sy makker Carlos destyds saam met die Engelsman in Angola help oopvlek het.

View full details