1
/
of
1
ISBN: 9780624092742 | Published: April 24, 2023 | Paperback
Werk soos 'n miljardêr
Werk soos 'n miljardêr
Author:Daniel Strauss
Regular price
R 340
Regular price
R 0
Sale price
R 340
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Werk soos 'n miljardêr vertel die verhaal van Dan, 'n werknemer, wat bloot van salaristjek tot salaristjek leef. Hy streef daarna om sy eie besigheid te begin maar hy staar verskeie uitdagings in die gesig. Een van dié uitdagings is hoe om, sonder enige geld, 'n besigheid te begin. Maar alles verander op 'n dag toe hy voor 'n groot besluit te staan kom. . .
Die boek is propvol waardevolle wenke oor hoe om rykdom te skep, jouself beter te leer ken en hoe om volhoubare besigheidsisteme te bou.
Author Daniel Strauss
Share
