1
/
of
1
ISBN: 9780624092858 | Published: February 18, 2022 | Soft Cover
Die vloek van Levitikus
Die vloek van Levitikus
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Ben Viljoen
Regular price
R 380
Regular price
Sale price
R 380
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Die wêreld van die gemarginaliseerde is 'n eensame plek, sou Jakkie Duvenhage spoedig ontdek. Die bewuswording van sy “andersheid” dompel hom in 'n lewe wat wipplank ry van skoonheidstitels en aanvaarding tot skokterapie en huisgeweld. Deurentyd voel hy die druk van staande te probeer bly teen die sosiale diskriminasie wat sy lewenswyse ontlok. En dan word hy by 'n reeks sinistere moorde betrek...
Author Ben Viljoen
Share
