1
/
of
1
ISBN: 9780624092872 | Published: April 26, 2022 | Paperback
Bot
Bot
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Carien Smith
Author:ZZZ
Regular price
R 79
Regular price
R 280
Sale price
R 79
VAT included.
Couldn't load pickup availability
**UJ 2023 Debuut Wenner**
In hierdie ambisieuse bundel word die leser op reis geneem. Na wêrelde van verstommende - dog onmiddellik herkenbare - tegnologiese vooruitgang. Waar bespiegeling en die magiese skouers skuur met die “alledaagse”. Waar waarheid en versinsel nie meer onderskeibaar is nie. Waar nuwe, onthutsende eksistensiële vrae opduik, en in gesprek tree met die oerbekende een: waar begin menswees, en waar eindig dit? Bot is 'n verrassende debuut wat 'n eiesoortige staanplek in die Afrikaanse verhalewêreld kry.
Author Carien Smith
Author ZZZ
Share
