1
/
of
1
ISBN: 9780624093305 | Published: October 17, 2022 | Paperback
Stories in die wind
Stories in die wind
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Deidre Jantjies
Illustrator:Dav Andrew
Regular price
R 225
Regular price
R 0
Sale price
R 225
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Tien verhale wat die minder bekende stories van die mense van die Richtersveld, Namakwaland en Kalahari vertel. Die karakters is diere, mense, die son, maan en sterre. Skilpad en Volstruis sê mekaar die stryd aan. Sal Jakkals en Leeu kan saamwerk om te jag? Die mense van Hoerikwaggo trek //Hui !Gaeb toe. Daar is die Gariep se watergees in die vorm van 'n vrou. Pragtig vertel om lesers se verbeelding aan te wakker.
Author Deidre Jantjies
Illustrator Dav Andrew
Share
