1
/
of
1
ISBN: 9780624093312 | Published: August 19, 2022 | Paperback
Watermeisie
Watermeisie
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Marissa Badenhorst
Regular price
R 199
Regular price
Sale price
R 199
VAT included.
Couldn't load pickup availability
In 'n wêreld waar water al skaarser word, onderneem die dapper jong Akwa 'n epiese tog uit Vervlakte. Sy oorreed Orrelman om haar met sy motor te neem na Wonderstroom, waar daar nog baie water is. Onderweg ontmoet hulle vir Watersmous.
Daar is vele ontberings op hulle ekspedisie, en later word Akwa en Orrelman gevange geneem deur Neptunus - 'n wreedaard wat die streek se water opgepot het en daaroor heerskappy voer. Dit is ook Neptunus wat weet wat met Akwa se pa, Akwarius, gebeur het.
Author Marissa Badenhorst
Share
