1
/
of
1
ISBN: 9780624093398 | Published: September 18, 2025 | Paperback
Sprokie in 'n streepbaadjie
Sprokie in 'n streepbaadjie
Author:Christien Neser
Regular price
R 220
Regular price
Sale price
R 220
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Heloise begin graad elf by Presidentpark. Daar ontmoet sy AB, die skool se 'bad boy', wat ook in haar kunsklas is. Wanneer hulle kunsonderwyser bedank, stel AB vir Heloise voor aan sy ouma, beeldhouer Heike Leibig. Heike se middeleeuse heldin is Heloise, wat saam met haar geliefde Abelard (na wie AB vernoem is) in Parys se oudste begraafplaas lê. Toeval? Die verhaal verweef temas van tuiskoms, aanvaarding, oorgawe, en die kuns van die lewe en liefde.
Author Christien Neser
Share
