Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624093404 | Published: April 29, 2022 | Paperback

Mara

Mara

Regular price R 355
Regular price Sale price R 355
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Oor net twee dinge is Rakie Bouwer seker: Haar broer is as kind dood, en sy moet uitvind hóé. Die soektog stuur haar op verborge paaie na haar verlede - waar familiegeheime gevaarlik lê en skuil. Intussen daag haar tweelingsuster, Mara, ongenooid op . . . Wat probeer Mara wegsteek en hoekom? Terwyl Rakie desperaat probeer om antwoorde te kry, loop sy die gevaar om haarself te vernietig. Want eindelik is die skrikwekkendste vraag van almal: Wat is donkerder as jou eie bloed?

View full details