Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624093428 | Published: April 26, 2022 | Soft Cover

Meer as jou seerkry

Meer as jou seerkry

Regular price R 340
Regular price R 0 Sale price R 340
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Hoe gaan jy aan as jy beroof is van die lewe wat vir jou kosbaar was? Die insig wat Johannes de Villiers verwerf het toe sy eie lewe uitmekaar geval het, is die inspirasie vir hierdie boek. Johannes gaan steek kers op by deskundiges en terapeute, maar ook veral by gewone mense wat deur die lewe platgevee is. Groei, vind hy, is nie om veerkragtig terug te bons na wie jy was voor dinge verkeerd geloop het nie. Maar jy kán dit oorleef -- en selfs sterker wees.

View full details