1
/
of
1
ISBN: 9780624093442 | Published: September 22, 2022 | Paperback
Lindie Stander - Agter my glimlag
Lindie Stander - Agter my glimlag
Author:Lindie Stander
Regular price
R 320
Regular price
R 0
Sale price
R 320
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Lindie Stander was op die kruin van haar loopbaan toe sy in 'n bloedbevlekte bed in 'n staatshospitaal wakker word. Elise Kruger, die karakter wat Lindie in Binnelanders vertolk het, het sonder waarskuwing van kykers se televisieskerms af verdwyn. Lindie het besef dat sy die rol van die geliefde Elise - en haar lewe soos sy dit ken - kwyt is. In haar kenmerkend rou stem vertel Lindie haar hartverskeurende maar tog hoopvolle verhaal soos net sy kan - sonder skroom en met 'n goeie skeut humor.
Author Lindie Stander
Share
