Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624093619 | Published: September 29, 2023 | Hardcover

Outopsie

Outopsie

Regular price R 340
Regular price R 0 Sale price R 340
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Dr. Hestelle van Staden is 'n mediese dokter en forensiese patoloog. Uit die meer as 7 000 outopsies wat sy tot op hede behartig het, is die meerderheid mense aan onnatuurlik oorsake dood. In hierdie boek werp sy lig op nege lykskouings wat haar bybly.
Van Staden deel die verhaal van baba Letitia, wie se ma volgehou het dat die kind bloot uit haar stootwaentjie geval het; Die ondersoek na die dood van die reggae-ster Luke Dube; En die van 'n swanger vrou wie se dood medici laat kopkrap het.

View full details