ISBN: 9780624093831 | Published: October 6, 2023 | Paperback
Soekenjin
Soekenjin
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Soekenjin is 'n kontemporêre digbundel oor die Internet van Dinge. Dit is verse oor die soeke na liefde, na die self, na betekenis, na die regte woord en na banale inligting op die internet. En oor die aanspraak wat daagliks op ons aandag gemaak word en ons soms op vreemde afdraaipaadjies lei. In hierdie opwindende bundel word die leser oorrompel met verbindings, net soos ons daaraan gewoond geraak het om via die internet aan almal anders verbind te wees. Daar is niemand anders wat soos Bibi Slippers met tegnologie in die Afrikaans digkuns omgaan nie.
Author Bibi Slippers
Share
