Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624094128 | Published: May 19, 2023 | Paperback

Waar jakkalse huil

Waar jakkalse huil

Author:ZZZ
Regular price R 69
Regular price R 290 Sale price R 69
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Waar jakkalse huil is 'n toekomsfiksieverhaal wat gedurende die winter van 2055 in die Klein-Karoo en Kaapstad afspeel. Die agtienjarige Laela Nix, 'n valkenier, se ouers word deur die gevreesde Genmodregering vermoor. Sy en haar swerfvalk Intsimbi beland op die plaas Swartfontein, 'n insekteelstasie wat kos aan die honger oorlewendes voorsien. Sy leer die bestuurder van die plaas, Finian, en sy twee mak rooijakkalse ken. Maar die vrae bly knaag, oor haar sending om haar pa se laaste versoek uit te voer, oor haar ouers se dood, oor haar vervreemde, beeldskone en gewetenlose suster Jessi. Wie kan sy vertrou? Haar lewe word bedreig toe 'n besoeker op die Karooplaas opdaag, en haar verdere reis neem haar na Kaapstad. Is dit verregaande om te dink dat 'n jong meisie en haar vriende die Genmodregering se strengbewaakte Sentrum sal kan infiltreer en antwoorde op almal se vrae sal kan vind?

Author Elrien Scheepers

Author ZZZ

View full details