1
/
of
1
ISBN: 9780624094142 | Published: June 15, 2023 | Paperback
Die spinnebotte slaan toe!
Die spinnebotte slaan toe!
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Marga Jonker
Illustrator:Chris Venter
Regular price
R 59
Regular price
R 165
Sale price
R 59
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Laerskool Klipdassie kry besoek van Dr. Ragno en sy dogter, wat vir die leerders 'n demonstrasie kom gee van die robotiese spinnekoppe wat hulle bou. Maar 'n juffrou stuur Georgi, Frikkie en Enzo uit die saal! Die drie maats sluip na 'n kamertjie onder die verhoog, vanwaar hulle steeds alles sien. Maar die deure sluit en die nare doktor en sy dogter wys hulle ware kleure. Wat hulle nie weet nie, is dat drie baie vindingryke kinders hulle dophou . . . met robotiese planne van hulle eie!
Author Marga Jonker
Illustrator Chris Venter
Share
