Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624094166 | Published: July 11, 2023 | Paperback , Non-Fiction

Rapport 30 Beste Bokke

Rapport 30 Beste Bokke

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 99
Regular price R 390 Sale price R 99
Sale Out of print
VAT included.

Wie is die beste Springbok van die moderne era? Wie van Jaque Fourie of Lukhanyo Am was die beste buitesenter? Sou Juan Smith vir Pieter-Steph du Toit disnis duik? Hierdie vrae, en soveel meer word deur 'n gesaghebbende paneel van voormalige Bok-afrigters soos Carel du Plessis, Nick Mallett, Jake White en Peter de Villiers, asook van die land se top rugbyskrywers, in die Rapport 30 beste Bokke beantwoord. Dit bevat onderhoude, interessante statistiek, foto's en staaltjies uit die kleedkamer.

View full details