Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624094180 | Published: September 4, 2025 | Soft Cover

Met ander woorde

Met ander woorde

Regular price R 350
Regular price R 0 Sale price R 350
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

HERDRUK
Toe Kristina een aand nie huistoe kom nadat sy gaan draf het nie, bel haar twee huismaats die polisie. Hull kry haar in die oggendure onder 'n bos teen die berg. Sy is by haar bewussyn, maar kan glad nie onthou wat met haar gebeur het nie. Daar is ook geen logiese verklaring vir haar drastiese persoonlikheidsverandering wat sy sedertdien ondergaan het nie, en ten einde raad word die hulp van 'n psigiater ingeroep.
Ben Krige het 'n praktyk en kliniek op Stellenboch, en wanneer Kristina oorkant hom plaasneem, is sy vir hom soos 'n labirint - vreemd en onbekend. Al wat hulle het, is woorde. Maar geleidelik breek woorde alle grense af - en uiteindelik bring die pad hulle by 'n bestemming uit - al lyk die bestemming soms anders as wat 'n mens jou voorgestel het…
Wilna Adriaanse is ook die skrywer van die topverkoper, Rebecca.

View full details