1
/
of
1
ISBN: 9780624094654 | Published: September 29, 2023 | Soft Cover
Duiwelsroos
Duiwelsroos
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Leon van Nierop
Regular price
R 360
Regular price
R 0
Sale price
R 360
VAT included.
Couldn't load pickup availability
'n Orkaan waai privaatspeurder Beer Henning tot op die spogroosplaas Roosbaron. Daar ontdek hy pikswart rose wat 'n dodelike geheim versteek: die duiwelsroos. Hy ontmoet die eksentrieke eienares van die plaas, Mathilda van Eck.
Haar sewentienjarige seun Marnus is presies 'n jaar gelede in verdagte omstandighede dood. Sy huur Beer om uit te vind wat werklik gebeur het. Beer vermoed Marnus is vermoor en dat die motief reg onder sy neus is. En in so 'n geval is die moordenaar daar op die plaas!
Author Leon van Nierop
Share
