Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624094739 | Published: March 25, 2024 | Paperback

Anton Rupert

Anton Rupert

Author:ZZZ
Regular price R 110
Regular price R 370 Sale price R 110
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Die verstommende storie van 'n sakelegende wat een van Afrika se welvarendste maatskappye uit niks opgebou het. Anton Rupert was 'n Karooseun wat in die Depressie grootgeword het, en dit skaars kon bekostig om te gaan studeer, maar sy Rembrandt groep word uiteindelik ʼn wêreldleier in o.m. luukse goedere. Wat was Rupert se geheim? Rupert se oorspronklike sienings oor die skepping van werk en welvaart in 'n sukkelende ekonomie is sy blywende nalatenskap met diepgaande lesse vir Suid-Afrika vandag. Sy storie is meer relevant as ooit. Hier vertel die gesoute sakeskrywer Ebbe Dommisse die volle verhaal, vol kleur en anakdotes, in dié opgedateerde uitgawe van sy hoogaangeskrewe biografie van Rupert.

Author Ebbe Dommisse

Author ZZZ

View full details