Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624095002 | Published: May 24, 2024 | Paperback

Ek en jy bestaan nie

Ek en jy bestaan nie

Regular price R 299
Regular price R 0 Sale price R 299
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Ek en jy bestaan nie is die langverwagte vierde bundel uit die pen van die bekroonde digter Danie Marais. Soos in sy vorige bundels is dit gedigte wat openhartige, intieme gesprekke met die leser aanknoop - hierdie keer oor die ongemakke van ras en klas. Dis 'n bundel oor die menslike middelklastoestand en die unbearable whiteness of being wat waag om te praat oor die dinge waaroor mense liefs stilbly in die woonbuurte van Stellenbosch waar 'n koue burgeroorlog stil in die boomryke strate woed.

Author Danie Marais

View full details