Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624095088 | Published: August 30, 2024 | Paperback

Ben breek weg

Ben breek weg

Regular price R 190
Regular price Sale price R 190
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Wat as jou bekende wêreld skielik verander en dit voel asof niks ooit weer 'normaal' sal wees nie? Die krieketmal stadskind Ben bevind hom uit die bloute op die plaas by sy grootouers. Hy weet nie wanneer hy weer sy ouers sal sien nie, en die Gr 7-jaar waarna hy en Alvin so uitgesien het, is skielik vervang met praatjies oor lammers en weiding. Maar gaandeweg begin Ben die groter prentjie sien. 'n Diepsinnige, dog ligte grootwordstorie.

View full details