1
/
of
1
ISBN: 9780624095224 | Published: October 9, 2024 | Paperback
Chakalaka uit 'n blikkie
Chakalaka uit 'n blikkie
Author:Sandy Schoeman
Regular price
R 255
Regular price
R 0
Sale price
R 255
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Helena droom van 'n pa. Een wat haar met snoepiegeld by die skool aflaai, en haar fliek toe vat as haar ma op 'n bier-binge gaan. Beter nog: Wat van 'n pa wat sommer haar ma se kop ook kan uitsort en hulle een keer 'n jaar see toe vat? Die eerste ding wat sy sal doen as sy so 'n pa kry, is om hulle pienk skedonk-Uno aan die brand te steek. Ná 'n nag vol drama kry sy alles waarvan sy ooit gedroom het. Net om te besef dat bande wat van geboorte af gesmee is nie so maklik verbreek kan word nie.
Author Sandy Schoeman
Share
