1
/
of
1
ISBN: 9780624095330 | Published: June 27, 2024 |
Geheim in die riete
Geheim in die riete
Author:Constant Van Graan
Author:ZZZ
Regular price
R 69
Regular price
R 255
Sale price
R 69
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
'n Karavaanpark klink dalk na 'n idilliese plek om te woon, maar Kruhan Malherbe dink nie so nie. Die plek is vol eienaardige mense en daar's geen vriende nie. Een nag volg Kruhan twee otters tot anderkant die riete, na waar 'n vriendelike seun op 'n vlot sit en braai. Timma is die vriend waarop Kruhan gewag het! Terug in die karavaanpark hoor hy stories van mense wat verdwyn het: die eienaar se kleindogter, en ses jaar vantevore, 'n elfjarige seun. Kan Timma help om die raaisels op te klaar?
Author Constant Van Graan
Author ZZZ
Share
