ISBN: 9780624095347 | Published: June 10, 2024 | Paperback
Nina-omnibus: Die awesome speurklub
Nina-omnibus: Die awesome speurklub
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Die omnibus bevat drie avonture waarin beste vriendinne Nina en Jessie die misterieuse swart-en-rooi pet inspan om hulle met speurwerk te help. Waar kom die kopluise vandaan waarmee almal in Laerskool Tierkop skielik sukkel? Hoekom is die koeldrankfabriek so gretig om hulle nuwe energiedrankie aan die skool te skenk? En sal die slim mense by die Eksotiese Eksperimente Ekspo uiteindelik Nina se vrae oor die pet se spesiale kragte kan opklaar?
Hierdie omnibus bevat drie gewilde titels uit die pen van Elizbe van der Colff: Nina en die wacky hare, Nina en die funky eksperiment en Nina en die crazy klere.
Share
