Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624096597 | Published: November 12, 2026 | Paperback , Fiction

Bobbob die robo-meerkat en Operasie Slurpslorp

Bobbob die robo-meerkat en Operasie Slurpslorp

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Illustrator:Bernard de Jager
Regular price R 167
Regular price R 185 Sale price R 167
Out of print
VAT included.

 

Toe Nandi alleen by haar au pair in die Addo Olifantpark agterbly, tel sy 'n ronde, turkoois ploemplafsteen op. 

BOBBOB is op sy vierde sending en is heel verbaas dat aardse Slurpslorpe (olifante) nie kan skaatsplank ry nie. Met sy vermoë om Olifants te verstaan, skop ʼn Oos-Kaapse avontuur af! Die olifantpaar Maksimus en Mambo gee vir Nandi antwoorde wat boeke nie het nie. BOBBOB leer ook gou dat hierdie aardbewoner in ’n rolstoel nie toelaat dat moeilike dinge haar keer om haar drome na te jaag nie.

View full details