Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624097105 | Published: June 15, 2026 | Paperback

Huppelkind

Huppelkind

Regular price R 295
Regular price Sale price R 295
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Die klassieke Huppel-stories is weer beskikbaar in een pragtige bundel. Wie onthou die Slaapkouse en die Nuuskierige Agies wat moet help dat Storieman sy storie vertel in Wip-Huppel-Wip? In Vrolike Huppelkind besoek hy saam met Fiefman die Land van Wol en Hare, en wanneer Huppel verjaar, kry hy 'n regte koekoek in 'n klok!

Die kleurvolle, komiese karakters en die vrolike Huppel, tesame met Dorothy Hill se bekoorlike illustrasies, steel kinders se harte sommer gou weer in 2018.

Author W.O. Kühne

View full details