ISBN: 9780624097112 | Published: September 1, 2026 | Paperback
Twee halwes maak 'n hele
Twee halwes maak 'n hele
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Couldn't load pickup availability
Lira word na 'n Griekse eiland gestuur om by haar ouer halfsuster Cass te gaan bly nadat 'n skandaal haar gesinslewe uitmekaar ruk.
Cass se sorgvrye lewe op Lesbos is in skrille kontras met Lira en Eugenie, hulle ma, se perfek voorafbeplande lewe in Kaapstad. Op die eiland ontmoet Lira ook vir Erik, 'n Nederlandse kelner by een van die plaaslike restaurante.
Eugenie besluit om vir Lira en Cass op die eiland te kom kuier voordat Lira moet terugkeer Kaapstad toe. Sal hulle hul verhouding kan herbou? Sal Eugenie ooit kan leer ontspan en haar skanse laat sak? En sal vampier-Lira uit haar dop kruip en leer om in die oomblik te leef?
Author Marita van der Vyver
Share
