Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780627021350 | Published: January 1, 1996 |

Afstand en verbintenis

Afstand en verbintenis

Author:Ena Jansen
Regular price R 480
Regular price R 0 Sale price R 480
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

In hierdie boek word vertel hoe Eybers se poesie beinvloed word deur Suid-Afrika en Europa, Afrikaans en Nederlands. Lesers word ingelei in die 'dubbele' wereld van Eybers deur besprekings van gedigte wat die invloed van die nuwe omgewing, van ballingskap en heimwee op haar werk toon. Die boek bevat meer as 60 foto's. Dit is 'n onontbeerlike gids vir die avontuurlike leser wat geboei word deur die verwoordingsvermoe, emosies en leefwereld van Elisabeth Eybers.

Author Ena Jansen

View full details