Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780627022661 | Published: January 6, 1997 | Paperback

Ons Klein en Silwerige Planeet - Afrikaanse, Nederlandse en Vlaamse Gedigte oor die Omgewing

Ons Klein en Silwerige Planeet - Afrikaanse, Nederlandse en Vlaamse Gedigte oor die Omgewing

Regular price R 450
Regular price R 0 Sale price R 450
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Die mens se kommer oor die omgewing is een van die dominante temas van die laaste dekades van die 20ste eeu. In die Weste (en in Europa) het omgewingsbewustheid wyd posgevat en selfs 'n modeverskynsel geword. Ofskoon daar in bree verband nog nie genoeg begrip vir die mens se bydrae tot die krisis en sy reaksie op die globale veranderinge is nie, geniet hierdie kwessies toenemend aandag in die kunste. Ook in die letterkunde kan die 'groen gesprek' as 'n belangrike groeipunt beskou word.

View full details