Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780627023347 | Published: January 12, 1997 | Paperback

Wat sê die Grondwet?

Wat sê die Grondwet?

Regular price R 265
Regular price R 0 Sale price R 265
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Die Grondwet is die hoogste wet van die republiek en raak elke landsburger op verskeie maniere. Persoonlike regte word deur die Grondwet gewaarborg. Besonderhede oor die magte en pligte van die Parliment, die provinsiale wetgewer en plaaslike owerhede word in die Grondwet uiteengesit. In hierdie publikasie word die Grondwet in maklike taal verduidelik aan die mense vir wie dit geskryf is.

Author Rautenbach IM

Author Malherbe EFJ

View full details