Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780627023484 | Published: January 10, 1999 | Paperback

Moderne Statistiek vir die Praktyk 6de Uitgawe

Moderne Statistiek vir die Praktyk 6de Uitgawe

Author:C.F. Smit
Regular price R 810
Regular price R 0 Sale price R 810
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Die titel dien 'n tweeledige doel - dit is 'n toevoeging tot die vakliteratuur en ook 'n ontsluitingsbron vir leke op die vakgebied. Die praktiese toepassing van statistiese metodes in die alledaagse praktyk word deeglik behandel en met toepaslike voorbeelde toegelig. Vanwee die skrywers se kennis en ervaring as statistiese konsultante, is die titels vakkundig akkuraat, maar tog sterk prakties gerig.

Author A.G.W. Steyn

Author C.F. Smit

Author S.H.C. du Toit

View full details