Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780627026461 | Published: December 1, 2006 |

Praktiese wenke vir leerderdissipline

Praktiese wenke vir leerderdissipline

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 425
Regular price R 0 Sale price R 425
Out of print
VAT included.

Die onderwyslandskap in Suid-Afrika het oor die afgelope dekade ingrypend verander. Een van die stroomversnellings waarin die huidige onderwysbedeling hom bevind, is dié van leerderdissipline. Tradisionele beskouings en tradisionele dissiplineringsmetodes moes wyk voor die eise van die Grondwet se Handves van Regte.

Dié situasie verg verbeeldingryke ingryping.

View full details