Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780627027710 | Published: January 13, 2008 | Paperback

Kwantitatiewe Statistiese Tegnieke 3de Uitgawe

Kwantitatiewe Statistiese Tegnieke 3de Uitgawe

Author:Swanepoel
Author:Vivier
Author:Millard
Author:Ehlers
Regular price R 710
Regular price R 0 Sale price R 710
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Kwantitatiewe tegnieke vorm die ruggraat van alle statistiese, ekonomiese en bestuursmodelle ingevolge waarvan vooruitskattings gemaak en bestuursbesluite geneem word. Die doel van Kwantitatiewe statistiese tegnieke is om die rol van hierdie tegnieke aan lesers te verduidelik en hulle in staat te stel om dit te bemeester. Die kwantitatiewe beginsels word eenvoudig uiteengesit en is veral gemik op eerstejaarstudente wat 'n loopbaan in die sakesektor beplan. Die onderwerpe wat behandel word, sluit direk aan by die kwantitatiewe agtergrond wat vir bepaalde beroepe in die sakewereld vereis word.

Author Swanepoel

Author Vivier

Author Millard

Author Ehlers

View full details