Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780627028151 | Published: January 14, 2010 | Paperback

Veeltalige vertaalterminologie / Multilingual Translation Terminology

Veeltalige vertaalterminologie / Multilingual Translation Terminology

Regular price R 485
Regular price R 0 Sale price R 485
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Veeltalige vertaalterminologie / Multilingual translation terminology is 'n versameling van sowat 200 Afrikaanse en Engelse terme oor vertaling met ooreenstemmende ekwivalente in Frans, Duits, Spaans en Nederlands. Die termlys is gegrond op konsepte soos geidentifiseer deur die gesaghebbende Internasionale Federasie van Vertalers (FIT) en kan beskou word as die kernwoordeskat vir die praktiese onderrig van vertaling. Elke term word toegelig met beknopte definisies en gebruiksvoorbeelde. Hierdie boek is bedoel as 'n nuttige hulpmiddel by die praktiese onderrig van vertaling, maar kan ook met vrug benut word deur praktiserende vertalers en tolke op soek na toeligting oor die basiese konsepte en woordeskat wat gebruik word in die internasionale praktyk van vertaling en tolking.

View full details