ISBN: 9780627033445 | Published: January 1, 2015 | Paperback
Ekonomie vir Suid-Afrikaanse Studente 5de Uitgawe
Ekonomie vir Suid-Afrikaanse Studente 5de Uitgawe
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Ekonomie vir Suid-Afrikaanse studente is 'n omvattende inleiding tot ekonomie in die algemeen, teen 'n hedendaagse Suid-Afrikaanse agtergrond. Die gemaklike styl en talle praktiese voorbeelde maak hierdie publikasie besonder toeganklik. Die boek dek al die material wat gewoonlik vir inleidende kursusse voorgeskryf word en le 'n stewige grondslag vir intermediere en gevorderde studie in ekonomie. Die vyfde uitgawe is 'n herstruktureerde, omvattend hersiene en opgedateerde weergawe van die gewilde vierde uitgawe. Soos in die vorige uitgawes, val die klem op die toepassing van ekonomiese teorie. 'n Magdom tersaaklike inligting oor die Suid-Afrikaanse ekonomie word ook gegee.
Author Philip Mohr
Share
