ISBN: 9780627035845 | Published: January 1, 2018 | Paperback
Fonetiek 5de Uitgawe
Fonetiek 5de Uitgawe
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Fonetiek (2018) is 'n verbeterde, bygewerkte uitgawe van die vierde uitgawe van Fonetiek (1988). Soos sy voorganger stel die boek beginners in staat om fonetiek maklik en vinnig te bemeester. Daar is egter genoeg stof en bronverwysings om ook die meer gevorderde gebruiker te prikkel. Fonetiek is veral praktykgerig. Dit bied insig in die klanke en die klanksisteem van Afrikaans, asook in die wyse waarop dit verskil van die klanke en klanksisteme van Engels en ander Suid-Afrikaanse tale. Die nut van fonetiese transkripsies by lemmas in woordeboeke word uitgelig.
Author Anna E. Coetzee
Share
