Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780627036675 | Published: January 1, 2019 | Paperback

Verbintenis en Venster: Die Nedelands-Talige Letterkunde van Aanvang tot Hede -'n Literatuurgeskiede

Verbintenis en Venster: Die Nedelands-Talige Letterkunde van Aanvang tot Hede -'n Literatuurgeskiede

Regular price R 1 040
Regular price R 0 Sale price R 1 040
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Verbintenis en venster. Die Nederlandstalige letterkunde van aanvang tot hede - 'n Literatuurgeskiedenis Deel 2 in Afrikaans is die eerste nuwe Afrikaanse literatuurgeskiedenis van die Nederlands(talige) letterkunde in dertig jaar. Dit is 'n literatuurgeskiedenis vir die Afrikaanse student en dosent van die Nederlandstalige letterkunde en geinteresseerde leek.

Author HP van Coller

View full details