Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780627039508 | Published: February 1, 2022 |

Om te skryf 2de Uitgawe

Om te skryf 2de Uitgawe

Regular price R 550
Regular price R 0 Sale price R 550
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Hoe leer jy skryf?
Loer oor die skouers van ambagsmense.
Dis die maklikste en lekkerste manier.
Hier's 'n boek in Afrikaans om jou daarmee te help.
1. Skryf oor jouself
2. Skryf oor ander: die karakterskets
3. Skryf in die media
4. Skryf oor plekke en dinge: beskrywing
5. Skryf oor gebeure: vertelling
6. Skryf oor idees en oortuigings: kommentaar
7. Skryf om te definieer
8. Skryf om te oorreed
9. Om te begin en te eindig
10. Skryf oor kuns en die letterkunde
11. Styl: van nader bekyk
12. Ten slotte

View full details