Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780628019882 | Published: April 1, 2008 |

Die Keiser

Die Keiser

Regular price R 66
Regular price R 0 Sale price R 66
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Bartho Smit het 'n waagstuk onderneem om uit die bekende ou Andersen-sprokie van die kaal keiser 'n variasie te versin wat enersyds so na as moontlik aan die oorspronklike bly en andersyds tog in 'n aanvaarbare moderne konteks geplaas word - sonder dat die uiteenlopende "wêrelde" mekaar teenspreek.

Author Bartho Smit

View full details