Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780636049789 | Published: December 1, 2006 |

Nuwe Woordeboek sonder grense Graad 4 tot 12

Nuwe Woordeboek sonder grense Graad 4 tot 12

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:MML
Regular price R 311
Regular price R 0 Sale price R 311
Out of print
VAT included.

Nuwe Woordeboek sonder grense is 'n splinternuwe verklarende woordeboek, spesiaale konseptualiseer en wetenskaplik saamgestel vir Eerste en Tweede Addisionele Taal-leerders van Afrikaans vanaf Graad 4 tot Graad 12. Elke woord het: * 'n definisie in verstaanbare taal * 'n Engelse vertaling * voorbeeldsinne met die Engelse vertalings in konteks * grammatikale inligting (byvoorbeeld, by 'n selfstandige naamwoord sal meervoude en vekleining aangedui word).

Author MML

View full details