1
/
of
1
ISBN: 9780636081673 | Published: December 1, 2007 |
Verneukpan
Verneukpan
Author:Jaco Jacobs
Regular price
R 153
Regular price
R 0
Sale price
R 153
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
'Jans beduie opgewonde na 'n bordjie toe ons daarby verbyry. Brandvlei. Verneukpan. Ons tref die grondpad met 'n stofwolk, maar ek draai nie die ruit toe nie. Die wind suis rondom my ore en my neus prikkel van die stof. Ek hys myself aan die handvatsel bokant my kop op sodat ek met my kop en bolyf by die deur uithang, my boude op die deur gestut. Die wind vee my hare plat teen my kop en suis in my ore. Ek trek my oë skrefies teen die stof. En ek skreeu.
Author Jaco Jacobs
Share
