Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780636081680 | Published: December 1, 2007 |

Helpers uit die kryt

Helpers uit die kryt

Regular price R 237
Regular price R 0 Sale price R 237
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Tsepo Mathebula is 'n jong man met 'n besonderse talent. Hy het dinamiet in sy vuiste, maar boks is nie 'n sport vir sissies nie. Nadat hy 'n talentkompetisie vir amateurs wen, gebeur dinge vinnig. Die een oomblik is hy nog 'n afleweringsbode vir 'n apteek en die volgende oomblik veg hy vir 'n plek in die Olimpiese span. Die res van die verhaal speel by die Olimpiese Spele van 2024 in Kaapstad af waar Tsepo en die ander lede van die Suid-Afrikaanse span moet uithaal en wys.

View full details