Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780636081697 | Published: December 1, 2007 |

Stad aan die einde van die wêreld

Stad aan die einde van die wêreld

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 168
Regular price R 0 Sale price R 168
Out of print
VAT included.

'Hy is skaars terug in sy woonstel toe sy polsband 'n biep gee. Die eerste boodskap! Hy weet sommer dit sal Jurg wees.

Maar op die skerm staan: Onbekende sender

Hy is sat vir advertensies wat só by hom uitkom - maatskappye het allerhande maniere om polsbandnommers in die hande te kry en dan die draers met boodskappe te bombardeer, al probeer jy hulle blokkeer. Sy opgewondenheid sit om in irritasie.

View full details