Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780636085602 | Published: March 1, 2009 |

Trits Mis Mirakel en Drif Drama en Besprekings

Trits Mis Mirakel en Drif Drama en Besprekings

Author:MML
Regular price R 208
Regular price R 0 Sale price R 208
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Hierdie uitgawe help Afrikaans Huistaal-leerders met hul voorbereiding vir die Nasionale Graad 12-eksamen. Die boek bied die volgende:
* Opsomming van elke drama
* Biografie van die dramaturg
* Agtergrondinligting oor die dramas
* Eksamenvrae met voorgestelde antwoorde
* Riglyne vir die skryf van literêre opstelle
* Glossarium met literêre terme
* Verwysings vir verdere studie en opleeswerk.

Author MML

Author Reza de Wet

View full details