Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780636086050 | Published: January 1, 2009 |

Boetie Beter Bester

Boetie Beter Bester

Regular price R 137
Regular price R 0 Sale price R 137
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

'n Jong tienerseun sit op 'n stomp langs die grootpad. Sy naam is Boetie en hy droom oor die dag dat hy voet in die hoek sal sit in 'n rooi Ferrari of 'n Harley Davidson sal laat brul. Die voertuie wat verbyblits of rammelrig verbydreun, fassineer hom. Hy is 'n kenner van enjingeluide en motorfabrikate. Maar daar steek meer in Boetie Bester as wat sy suster of die twee boelies, Danie en Fanie, kon dink.

View full details