Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780636094635 | Published: February 1, 2008 |

Blou Uur

Blou Uur

Regular price R 174
Regular price R 0 Sale price R 174
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Blou Uur is 'n splinternuwe drama uit die pen van die veelbekroonde dramaturg, Reza de Wet. Hierdie boeiende en ontroerende drama handel oor 'n verteller wat terugdink aan haar eksentrieke tante, aunt Celeste, wat onverwags by haar ouma se huis opgedaag het toe die verteller nog 'n dogtertjie was. Die verteller probeer die romantiese en idilliese gebeure van die verlede verwerk terwyl aunt Celeste by haar spook. Hoewel die drama oor verlies handel, is dit ook lig en komies.

Author Reza de Wet

View full details