Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780636096554 | Published: January 1, 2010 |

MML Literêr: Victoria Graad 12

MML Literêr: Victoria Graad 12

Author:MML
Regular price R 149
Regular price R 0 Sale price R 149
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

'Vir die laaste keer, Victoria Klaas... As jy saam met hom gaan, sal jy dit die res van jou lewe berou.'
Tipies van Fugard is hierdie kontemporere dramateks rondom 'n oenskynlik eenvoudige situasie gebou: 'n konfrontasie tussen Lionel Benson - die man by wie Vicky se ma baie jare gewerk het, en twee jong mense, Freddie Blom en Vicky Klaas. In die loop van die drama word die situasie laag vir laag oopgevlek totdat 'n mens intens bewus raak van hoe verwikkeld die eintlik is.

Author MML

Author Athol Fugard

View full details